Plat Anna
Daan stuurde dit intrigerende Afrikaanse gedicht door:
My huisie is klein, my gedagtes onrein
Die staat sê hy's jammer en die werkers word armer
En ek begeer, mm mm, ek begeer
My sente in die bank hou regtig nie lank nie
Want hoes en betaal bly die wet van Transvaal
En ek begeer, mm mm, ek begeer
van Anna Swanepoel.

0 Comments:
Een reactie posten
<< Home