Heksenteksten

Weblog van juni 2002 tot september 2006. Gestart in Belgiƫ, voortgeblogd in Zuid-Afrika en het laatste jaar vanuit de VS.

vrijdag, december 16, 2005

Kaapse kerstwens

Merrie krismis
Heppie nuwejaar

Hou lekka paarties
Pieknieks en braaivleis
En iet jou poeding byrrie hys

Moet nie te veel suipie nie
Anners jy na hys toe krypie

Mer as die mew klop
Skink vir my oek 'n dop
Om die big days te celebrate

Groetnis vir al die laities
Versigtag syn met mekaar

Geniet die feestelike tyd
En stay out of moellegeit

Goeibaai
Ons maak Krismis 'n draai!!!

(van Marieke en Barry - baie dankie!)